NA DIE LANG DROOGTE, ‘N GOEIE OES!

Siende dat 2018 een van die moeilikste oesjare in die geskiedenis van die Kaapse Wynlande, en ook Slanghoek Kelder was, is ons ongelooflik dankbaar dat 2019 so positief daar uitsien.

Vanjaar se oes was weliswaar nie sonder uitdagings nie: daar was ‘n bui reën gedurende pars wat ons laat kommer het, maar daaropvolgende weersomstandighede was so mooi dat ons ‘n gesonde oes in die kelder kon oplewer. Dit was koeler as normaal, wat verlengde rypwordingstyd tot gevolg gehad het, wat ons druiwe in staat gestel het om pragtige vrugtige geure te ontwikkel.

Die wit druifsoorte wys veral hierdie mooi delikate vrugte-geure, en het ook verskriklike delikate suur. Die mondgevoel het definitiewe struktuur en ons wyne het ‘n mooi energie.

2019 was ook voordelig vir rooiwyne. Alhoewel produksie-massa minder was, met kleiner korrels op die rooi, het die matige temperature en genoeg reën op die regte tyd, aanleiding gegee tot wyne met goeie kleur-intensiteit en goeie balans tussen vaste suur en tanniene. Die rooiwyne het fantasties kleurintensiteit en het soepel tanniene, en lê lekker vol in die mond.


SLANGHOEK STRIKES GOLD AT THE MUSKADEL SA AWARDS!

The Slanghoek Wine Valley once again proved that it is Muscadel country at the recently concluded Muskadel SA Awards. In this coveted competition, Slanghoek received no less than three gold awards for its Red Muscadel 2017, Red Muscadel 2018 and Hanepoot Jerepigo 2017. The Muskadel SA Awards sets the bar for quality sweet wines, and we are exceptionally proud of our team’s consistent performance in this annual award show.

Red Muscadel : R75 per Bottle / Hanepoot Jerepigo: R65 per Bottle





SOETES AND SOUP 2019

July calls for snuggling up in the Winelands for a weekend of award-winning dessert wines and delicious homemade soups from the Breedekloof Valley. This year’s Soetes and Soup takes place on 19 - 20 July 2019.

Join Slanghoek, Opstal and Jason’s Hill for the So Smaak Slanghoek (Taste of Slanghoek) on the Friday evening. Hosted by the winemakers of these cellars, experience an intimate evening of storytelling and insights on their various wines, while Chef PJ Lombard serves a special complementing feast. Bookings to So Smaak Slanghoek can be made at info@slanghoek.co.za or by calling the Slanghoek Wine Cellar at 023 344 3026.

Tickets to the Breedekloof Soetes and Soup will be on sale from 1 June 2019.
Visit www.breedekloof.com to purchase and to see the full festival programme.

By Slanghoek Wynkelder bedien ons vanjaar weer ons uiters populêre biltong-en-bloukaassop.Vir diegene wat aan iets meer as net sop wil knibbel, het ons verskeie opsies van ‘n kostrokkie af, soos heerlike roosterkoeke met verskillende vulsels, asook heerlike gerookte lambsboud burgers om net ‘n paar te noem. ‘Well Coffee Company’ gaan ook weer lekker warm koffie bedien. Ons bied ook 10% korting op ons bekroonde soetwyne aan.

Bring gerus die kinders saam! Daar word spesiaal vir hulle ‘n springkasteel onder toesig opgerig, asook inkleurhokkies.

Ons maak ook seker dat die heupe nie stilstaan nie, met ‘n platejoggie wat ‘n feestelike snitlys deurentyd sal speel.

Sien julle daar!



December 2018 Newsletter

Get ready for the Festive Season & stock up with these

Award Winning Slanghoek Cellar wines!

We at Slanghoek Cellar are extremely proud to announce our 2018 Awards.
For our wines to be recognised in this manner, is a fitting testament
to the hard work put in by our Winemakers and their team, who continuously strive to create wines that are flawless in quality.













Wine Orders

Subscribe to our newsletter by entering your email below.